- Elke speler kort 'n hokkiestok:
Gewilde make sluit die volgende in:
- Grays
- Gryphon
- Kookaboora
- TK
- Adidas
- Stigg
- Malik
- Die doelwagter het beskermingsklere aan.
Gewilde make vir doelwagterklere sluit die volgende in:
- OBO
- TK
- 'n Hokkiebal
Figuur 1 |
Figuur 2 |
Gedurende 'n wedstyd word slegs een bal gebruik tussen die twee spanne, gewoonlik 'n "dimple"
bal, soos in Figuur 1
Vir oefeningdoeleindes is dit altyd goed dat elke speler sy eie bal het, om sy vaardighede te kan verbeter. Oefenballe is goedkoper as wedstrydballe en verskil slegs van die wedstrydballe daarin dat dit 'n gladde bal is, wat ook ligter is as die wedstydballe (Aangetoon in Figuur 2)
NB: VIR PRYSE OP TOERUSTING KAN U GERUS DIE VOLGENDE SKAKELS BESOEK: