Wednesday, 4 April 2012

Reëls van hokkie


  • Twee spanne speel teen mekaar.
  • Elke span bestaan uit 11spelers op die veld, asook reserwes aan die kant.
  • Die doel van die spel is dat spanne moet probeer om die hokkiebal in die teenoorgestelde span se doelhoek in te slaan.
NB: VIR VOLLEDIGE REëLS VAN HOE DIE SPEL WERK BESOEK DIE VOLGENDE SKAKEL:
http://www.oldgreyhockey.co.za/hockey_rules.html

8 comments:

  1. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  2. ek het op skool met 'n Gryphon-hokkiestok gespeel en ek verkies nogsteeds die maak bo alle make.

    ReplyDelete
  3. ek speel al my hele lewe lank hokkie en glo nogsteeds dit is die beste sport wat bestaan!!!

    ReplyDelete
  4. Fantastiese spel. My kleinseun het Arikaner Volkseie Sport se seuns O/19 span al 3 jaar oorsee verteenwoordig. Mooi uiteensetting op die blog, Stefanie.

    ReplyDelete
  5. Hokkie is besig om te blom in die Oos-Kaap. Dit gaan nog 'n baie gewilde sport word hier.

    ReplyDelete
  6. Die skakel vir die reëls werk nie. Waar kan ek die reëls in Afrikaans kry?

    ReplyDelete