Wednesday, 4 April 2012

Toerusting


  • Elke speler kort 'n hokkiestok:
Daar is verskillende make en verkillende prysklas hokkiestokke; Hoe hoër die prys, hoe beter die kwaliteit natuurlik.
Gewilde make sluit die volgende in:
  1. Grays
  2. Gryphon
  3. Kookaboora
  4. TK
  5. Adidas
  6. Stigg
  7. Malik

  • Die doelwagter het beskermingsklere aan.



Gewilde make vir doelwagterklere sluit die volgende in:
  1. OBO
  2. TK

  • 'n Hokkiebal
Figuur 1














Figuur 2














Gedurende 'n wedstyd word slegs een bal gebruik tussen die twee spanne, gewoonlik 'n "dimple"
bal, soos in Figuur 1

Vir oefeningdoeleindes is dit altyd goed dat elke speler sy eie bal het, om sy vaardighede te kan verbeter. Oefenballe is goedkoper as wedstrydballe en verskil slegs van die wedstrydballe daarin dat dit 'n gladde bal is, wat ook ligter is as die wedstydballe (Aangetoon in Figuur 2)



NB: VIR PRYSE OP TOERUSTING KAN U GERUS DIE VOLGENDE SKAKELS BESOEK:

Die veld en posisies

Die veld lyk soos volg met die plasing van die posisies:







Reëls van hokkie


  • Twee spanne speel teen mekaar.
  • Elke span bestaan uit 11spelers op die veld, asook reserwes aan die kant.
  • Die doel van die spel is dat spanne moet probeer om die hokkiebal in die teenoorgestelde span se doelhoek in te slaan.
NB: VIR VOLLEDIGE REëLS VAN HOE DIE SPEL WERK BESOEK DIE VOLGENDE SKAKEL:
http://www.oldgreyhockey.co.za/hockey_rules.html